Prokureurs

Notarisse Aktebesorgers Boedelberedderaars
 

CONTACT

Tel:
(011) 740 1530/2
Faks:
(011) 744 4337

Forum
Posbus 743 & 567
Brakpan
1540

631 Voortrekkerweg,  Brakpan
 

 



Vennote : Andre Smuts B.Iurus LL.B
Konsultant : Johan Kloppers B.Proc

MISSIESTELLING

Ons firma is gestig in 1984 en is gerieflik in sentraal Brakpan geleë en bestaan uit 'n groep personeellede wat gemotiveer, hoogs bekwaam en doelgerig is. Dit is ons missie om slegs diens van hoë gehalte te lewer en spog ons met personeel wat beskik oor deskundige kennis in al ons verskeie departemente. Ons beskik oor die nuutste tegnologie, opleiding en ondervinding om u van 'n professionele diens te voorsien.
 

ONS SPESIALISEER IN DIE VOLGENDE

EIENDOMSTRANSAKSIES


· Koopkontrakte

· Registrasie van Transporte

· Registrasie van Verbande (ons is op verskeie banke se panele)


REGISTRASIE van

· Maatskappye

· Beslote Korporasies

· Trusts


BEREDDERING VAN BOEDELS

OPSTEL VAN TESTAMENTE

KOMMERSIËLE KONTRAKTE

EGSKEIDINGS

KONTAKPERSOON: SHARON e-pos adres : sharon@smuts.co.za

 

By AG Smuts & Kloppers is u verseker van uitmuntende diens
want ons glo dat slegs die beste goed genoed is vir ons kliente!